Outeur (skrywer)

'n Outeur word eng gedefinieer as die skepper van enige geskrewe werk en kan dus ook as 'n skrywer beskryf word. Die onderskeid lê gewoonlik daarin dat 'n outeur die skrywer van een of meer groot werke, soos boeke of dramas, is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne